Klipkouers SON Podcast
1) Episode 188: Mike Bolhuis
Hierdie was een van die mees afgelaaide episodes op Klipkouers. Dit is oorspronklik in 2020 opgeneem, maar ek bring dit nou weer terug omdat Mike Bolhuis se wêreld — misdaad, dwelms, geweld en die bes...Show More
2) Episode 188: Mike Bolhuis
Hierdie was een van die mees afgelaaide episodes in Klipkouers se geskiedenis. Dit is oorspronklik in 2020 opgeneem, maar ek bring dit nou weer terug omdat Mike Bolhuis se wêreld — misdaad, dwelms, ge...Show More
3) Episode 187: Jimmy Malan
Hierdie episode is oorspronklik op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Jimmy Malan se storie wys hoe nuuskierigheid en innovasie oor geslagte gebou word. Die Malan plaas het oor m...Show More
4) Episode 187: Jimmy Malan
Hierdie episode is oorspronklik op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Jimmy Malan se storie wys hoe nuuskierigheid en innovasie oor geslagte gebou word. Die Malan plaas het oor me...Show More
5) Episode 186: Charles Back
Hierdie episode is oorspronklik in Augustus 2022 op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Charles Back se storie baie meer is as wyn en kaas. Dit gaan oor waardes, visie en hoe ’n me...Show More
6) Episode 186: Charles Back
Hierdie episode is oorspronklik in Augustus 2022 op BoerPot opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Charles Back se storie baie meer is as wyn en kaas. Dit gaan oor waardes, visie en hoe ’n me...Show More
7) Episode 185: Deon Meyer
Hierdie episode is oorspronklik in Maart 2022 op Nostalgooi opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Meyer se storie nie net oor skryf gaan nie. Dit gaan oor deursettingsvermoë, vakmanskap en h...Show More
8) Episode 185: Deon Meyer
Hierdie episode is oorspronklik in Maart 2022 op Nostalgooi opgeneem. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat Meyer se storie nie net oor skryf gaan nie. Dit gaan oor deursettingsvermoë, vakmanskap en h...Show More
9) Episode 184: David Kramer
Hierdie episode is oorspronklik in Februarie 2022 op ’n ander podcast reeks, Nostalgooi, opgeneem het. Ek bring dit nou na Klipkouers, omdat hierdie gesprek met Kramer tydloos is; nie net as kunstenaa...Show More
10) Episode 184: David Kramer