Kosmos 94.1 Gesprekke Podcast
1) Estie Schreiber gesels oor die niere en blaas!
Jou niere en lewer werk hand aan hand saam om die liggaam gesond te hou. Laas week het hulle oor die lewer gesels, die week gesels hulle oor die niere. Die produk A. Vogel Nephrosolid kan ondersteun....Show More
2) Elmero Strauss gesels met Sanet Prinsloo!
Hierdie week plaas ons die kollig op Sanet Prinsloo! Sy is nie net ’n talentvolle sjef nie, maar ook ’n mentor, leier en inspirasie vir jong kosmakers in Namibië. As voormalige president van die Nami...Show More
3) Jean-Louis gesels met Michelle McLean
Die Namibiese sakevrou en voormalige Mej. Heelal, Michelle McLean, pryk opnuut lewensgroot op die Nasdaq-advertensiebord in Times Square, New York nadat die International Association of Top Profession...Show More
4) Marcel Theron gesels met die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië
Marcel Theron gesels met Rolf Hansen, die uitvoerende hoof van die Kankervereniging van Namibië oor palliatiewe sorg in Namibië. Wat is dit en wie kan dit tans ontvang? Is dit beskikbaar vir staatsp...Show More
5) Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor hoe swendelaars veral ouer mense teiken
Marcel Theron gesels met Mike Bolhuis oor hoe swendelaars veral ouer mense teiken - en wat jy kan doen om dit te verhoed. Mike Bolhuis, spesialis-ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese- en kuber...Show More
6) Estie Schreiber gesels oor die Galblaas!
Estie Schreiber gesels oor die galblaas! Jou lewer en kolon werk saam – hoe pas al drie organe inmekaar? Watter tekens dui daarop dat jou lewer hulp nodig het? Die produk A. Vogel Boldocynara kan ond...Show More
7) Jp Nel gesels met Prof. Michael Backes oor die komende maansverduistering
Jp Nel het vandag met Prof. Michael Backes van Unam oor die komende maansverduistering gesels 🌑🔭 📅 Datum: Sondag, 7 September 🕐 Tyd: 17:28 – 22:55 (met die maksimum verduistering om 20:00)
8) Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal
Anette Rheeder gesels oor die verteringskanaal en die positiewe invloed van A.Vogel Molkosan op hierdie stelsel. A.Vogel Molkosan is in 200 en 500ml bottels beskikbaar, oorspronklik of bessie gegeur ...Show More
9) Marcel Theron gesels met René Arendse, Nasionale Adjunk-koördineerder vir Afrikaans 100
Die Afrikaans 100 Skolekompetisie vier 100 jaar van Afrikaans as amptelike taal! Marcel Theron gesels met René Arendse, Nasionale Adjunk-koördineerder vir Afrikaans 100. Volg die skakel om in te skr...Show More
10) Marcel Theron gesels met Deon Groot
Marcel Theron gesels met Deon Groot. Hy stel: 'Reën' 🌧️, een van die snitte op sy nuutste album bekend 🎶.