#SlatDiePad Podcast
1) Marieke en Eugene Erasmus - Kids in action - Cemetary Care.
Marieke en Eugene Erasmus het saam met Ma Charmaine Erasmus die Hartbeespoort Begraafplaas besoek en was so bedroef om die grafte in so 'n toestand te sien. Hulle het toe net daar en dan besluit om 'n...Show More
2) #SlatDiePad Francis Cloete red Estelle en drie kinders se lewe
Francis Cloete het sy storie met ons kom deel oor hoe hy in 1988 onverwags Estelle en haar drie kinders se lewe moes red. Hy het hierdie jaar, 34 jaar later, uitgereik en vir Estelle probeer opspoor. ...Show More
3) #SlatDiePad Jannie Putter oor sy nuwe boek - Wen 'n hart
Jannie Putter het op #SlatDiePad kom draai maak om te gesels oor sy nuwe boek "Wen 'n hart". Luister gerus weer hier na die onderhoud.
4) #SlatDiePad Jarelange verneukery - Hoe vergewe jy?
Russel en Sanet Fagan het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer 'n draai kom maak om te gesels oor hoe Sanet vir Russell moes vergewe na jarelange verneukery... Luister gerus weer hierna.
5) #SlatDiePad HUB van Atterbury - Armond Boshoff
HUB van die Atterbury groep - Armond Boshoff het op #SlatDiePad by Ruben en Nina kom inloer om te gesels oor die splinternuwe Castle Gate sentrum wat Donderdag 26 November sy deure oopmaak. Luister ge...Show More
6) #GoeieNuusVrydag 30-10-2020
Vyf hout bokse met 15 silwer muntstukke is opgeveil ten bate van GROOTfm 90.5 se omgee-projekte! Die doelwit was ‘n stewige honderd duisend rand. Ons projekorganiseerder, Lindie Strydom het die gaste...Show More
7) #SlatDiePad Kurt Darren kom stel #DieGoeieOuDae eksklusief vry
Kurt Darren het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe liedjie #DieGoeieOuDae en GROOTfm 90.5 se luisteraars het die liedjie heel eerste gehoor! Lu...Show More
8) #SlatDiePad Paul Smit oor verhoudings in die werksplek 2/4
Verhouding spesialis, Paul Smit het op #SlatDiePad met Ruben Delmage en Nina Coetzer kom gesels oor verhoudings in die werksplek en meer spesifiek oor die Strengthfinder. Luister gerus weer hier na di...Show More
9) #SlatDiePad Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall het op #SlatDiePad kom inloer om te chat oor sy nuwe enkelsnit #Stop en hy het sy kitaar ook saamgebring! Luister weer hier.
10) #SlatDiePad Paul Smit oor verhoudings in die werksplek
Verhouding Spesialis, Paul Smit, het op #SlatDiePad by Ruben Delmage en Nina Coetzer kom inloer om te gesels oor verhoudings in die werksplek. Luister gerus weer hier na die #PodCast.