Die ekonomie minuut Podcast
1) Ozempic en lugrederye
Daar is genoeg ernstige dinge om te sê oor die goudprys bo $5000 en die rand onder R16 per dollar, maar ek los dit alles to na Donderdag se repokoersbesluit. Vandag se Minuutgaan oor die impak wat gew...Show More
2) Klein treë in 'n beter rigtig?
Week-tot-week en selfs maand-tot-maand is dit moeilik om te sê hoe dit met die ekonomie gaan. Die nuutste data is vir November en Desember verlede jaar en baie keer wys al dieaanwysers nie in dieselfd...Show More
3) Een jaar van Trump beleide
Dit is een jaar vandag vandat President Trump weer aan bewind gekom het en hy het verseker dinge lewendig gehou vir ontleders en kommentators. Dit is eintlik nog te vroegom te sê wat sy impak op die w...Show More
4) Dit gaan oor bekostigbaarheid
Die ekonomie nuus van die week is President Trump se oënskynlike aanval op die Amerikaanse Federale Reserwebank en Jerome Powell se reaksie. Op die oog af gaan dit oor die besteding aan die opknapwerk...Show More
5) Afskop 2026
Na ʼn lekker lang vakansie is die Minuut terug op die lug die week en daar is baie om oor te gesels. In die tweede week van die jaar is dit veilig om te sê die ekonomie is nie die markte nie.
6) Wat Swart Vrydag verkope gaan sê oor verbruikers en oor die ekonomie
Dit is hierdie Vrydag Swart Vrydag en ekonome hou asem op vir hierdie aanwyser van hoe dit met verbruikers en met die ekonomie gaan.
7) Inflasie en die repokoers
Tydens die laaste monetêre beleidskomitee vergadering vir die jaar, is die repokoers gister met nog 25 basispunte gesny. Dit gee so bietjie verligting vir huishoudings maar rentekoerse is nie wat in d...Show More
8) 'n Verbod op aanlyn dobbelary
Suid-Afrika het ’n dobbelprobleem, en dit speel toenemend agter ’n skerm af. Namate aanlyn weddenskapplatforms vermeerder, neem stories toe oor SASSA-toelaes enNSFAS-beurse wat deur laatnag-weddenskap...Show More
9) Die ander goeie nuus
Die afgelope week was daar baie ekonomiese nuus om positief oor te wees. Hoe raak dit jou sak?
10) Luister na die MTBPS soos 'n ekonoom
Woensdagmiddag lewer die Minister van Finansies sy mediumtermyn begrotingsraamwerk rede. Ek wil ʼn paar wenke gee oor hoe jy soos ʼn ekonoom kan luister na die MTBPS.