Spektrum Podcast
1) Spektrum 19 Desember 2025
Die VSA bekragtig 'n konserwatiewe aktivis se benoeming as ambassadeur na Suid-Afrika. Parool vir die Griekwastad-moordenaar, al ontken hy steeds skuld. 'n Geheimsinnige komeet beweeg naby die aarde v...Show More
2) Spektrum 18 Desember 2025
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel 'n nat Kersfees en Nuwejaar, met 'n waarskuwing van 'n La Niña-weerverskynsel. Die meerderheid van Suid-Afrika se water is nie geskik om te drink nie. Die drama ...Show More
3) Spektrum 17 Desember 2025
Die Minister van Binnelandse Sake reageer op gerugte dat Amerikaanse amptenare in Johannesburg aangehou is. Die Wes-Kaap se misdaadsyfers vir die derde kwartaal word vandag bekendgemaak. Regeringslui ...Show More
4) Spektrum 16 Desember 2025
Die eerste G20-sjerpa-vergadering vind plaas in Washington DC in die afwesigheid van Suid-Afrika. Die Speaker van KwaZulu-Natal se wetgewer oorweeg regstappe teen 'n MK-partylid ná gister se chaotiese...Show More
5) Spektrum 15 Desember 2025
Die minister van binnelandse sake stel strenger reëls voor vir immigrante om burgerskap in Suid-Afrika se bekom. Koringprodusente eis dringend antwoorde van die regering oor invoerheffings. Streng wat...Show More
6) Spektrum 12 Desember 2025
Ethiopian Airlines word beboet in verband met mensehandel. Die Departement van Basiese Onderwys word vanuit alle oorde gelukgewens met die tydige ingryping ná die uitlek van matriekvraestelle. Die Die...Show More
7) Spektrum 11 Desember 2025
Die DA wil 'n interdik bekom teen die onderhoudsproses vir die pos van Nasionale Direkteur van Openbare Vervolgings. Twee regeringsamptenare geskors vir die uitlek van sewe matriekvraestelle. Daar is ...Show More
8) Spektrum 10 Desember 2025
Cosatu is bekommerd oor die spanning tussen sy alliansievennote, die ANC en SAKP. Australië begin met die wêreld se eerste sosiale media-verbod vir tieners. Vrae oor die effektiwiteit van die Sestien ...Show More
9) Spektrum 9 Desember 2025
Die ANC se geld- en ledetal-krisis onder die vergrootglas. 'n Ooreenkoms tussen Eskom en chroomsmelters kan die aflegging van duisende werkers stuit. Hoe gemaak wanneer jy by 'n padblokkade gedwing wo...Show More
10) Spektrum 8 Desember 2025
Ons praat met 'n politieke ontleder oor die ANC se hoofraadsvergadering. Dis nog onseker of die sluipmoord op Marius van der Merwe weens sy getuinis voor die Madlanga-kommissie was, of sy stryd teen o...Show More