
Naweek Aktueel Podcast
1) Dr. Nico Smith
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel
2) Die lewe van 'n skrywer
Jannie Pelser gesels vandag met twee skrywers, Jaco Versveld en Malene Breytenbach oor hulle beroepe as bekroonde skrywers.
3) Core Worship Festival
Jannie Pelser gesels vandag met Landi-Lee Oberholse en Ps Arrie Oberholse oor die Core Worship Festival wat gaan plaasvind die 18de Oktober 2025
4) Harvesters Ministries
In vandag se episode van Naweek Aktueel gesels Jannie Pelser met Steven Loots wat sy getuienis kom deel
5) Die effek van Leierskap
Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoeman en Tim du Plessis, gesels vandag oor die effek van leierskap - positief of negatief
6) Reggie Peace - Vredemaker
Janne Pelser gesels vandag met akteur Reggie Peace wat sy storie met ons kom deel
7) Tears Foundation
Jannie Pelser gesels vandag met Celeste Louw van die Tears Foundation
8) Dr Jan Botha en Kou Voëls
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Jan Botha oor sy interessante passie: Kou voëls
9) Naweek Aktueel - Prof Fanie Snyman
Jannie Pelser kuier vandag in Naweek Aktueel saam met Prof Fanie Snyman wat bietjie sy storie kom deel
10) Ds Bennie Janse van Rensburg getuienis
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Bennie Janse van Rensburg wat sy getuienis en storie kom deel