
Afrineurs Potgooi Podcast
1) Afrineurs Potgooi #5 - Cobus Visser
Gesertifiseerde meester Firewalking instrukteur, Certified Master NLP Life Coach Trainer, BBA in marketing - the Tony Robbins of AfricaHy is 'n skrywer, spreker, internasionale afrigter, lewensafrigte...Show More
2) Afrineurs Potgooi #4 - Paul Kruger
In hierdie video praat ons met Paul Kruger - Hy is die kalant wat die fliek Liefling, French toast en pretville geregistuur het. Dan is hy ook die trotse eienaar van die populêre restaurant "french to...Show More
3) Afrineurs potgooi #2 - Boekresensie - Never split the difference, Chris Voss
Never Split the Difference is 'n opwindende, onmisbare handboek van onderhandelingsbeginsels wat uit die opvallende loopbaan van Chris Voss as gyselaaronderhandelaar en later as bekroonde onderwyser i...Show More
Afrineurs potgooi #2 - Boekresensie - Never split the difference, Chris Voss
50:58 | Mar 18th, 2022
4) Afrineurs potgooi #3 - Elsje Van Jaarveld
Vir meer inligting, besoek: www.afrineur.co.zaElsje van Jaarsveld is RSG se Senior Regisseur: Kontinuïteit.Sy was van kindsbeen af nuuskierig. Enige geleentheid was vir haar ‘n avontuur en ‘n nuwe ont...Show More
5) Afrineurs potgooi #7 - Eugene van der Merwe
Eugene spandeer sy tyd om sake-eienaars te help om hul besigheid te outomatiseer en te benut met 'n kombinasie van die nuutste beskikbare tegnologie en gereedskap. Sodra 'n onderneming aangewend is en...Show More