
Die SkaatsCast Podcast
1) Episode#28 | Die 'get behind me santa' Episode
Ons laat Kersfees episode! Ons diensverskaffer het ons erg moeilikheid gegee, maar hier's die episode. Ons eerste episode in twee jaar. Ons gesels baie nonsense, Sybrand tune in op Skype al die pad...Show More
2) Episode#27 | Die 'so long and thanks for all the episodes' Episode
Looooong overdue! Steyn vra om verskoning vir die huge delay op hierdie episode, dit is sy skuld en dit was al in Januarie opgeneem! Dit is Villiers se afskeidsepisode - hy gaan swot nou by Tukkies......Show More
3) Episode#26 | Die SkaatsCast Awards 2007!
Die heel eerste SkaatsCast Awards! In ware Christelike fashion beoordeel (hahaha) ons al die beste oomblikke van 2007. Van Jacob Zuma tot Paris Hilton, Switchfoot tot Kanye West en Die Cheetas tot die...Show More
4) Episode#25B | Die Back2Back Episode
Deel 2 van die bumper musiek episode met Ben en Steyn! Awesome musiek en klomp lukraak... email ons by skaatscast at gmail dot com of check uit ons groep op Facebook vandag nog!
5) Episode#25A | Die Rockin' Episode
Deel 1/2 - Almal is weer op vakansie behalwe Ben en Steyn, wat net een ding kan beteken... BUMPER MUSIC EDITION! Yeah ons het 'n pretty awesome line-up, maar jy moet maar luister om uit te vind wie...Show More
6) Episode#24 | Die Sexy Episode
...die mees overdue episode in die wereld is toevallig die mees sexy episode ook (wat 'n coincidence). In hierdie super sexy episode: Ons het ongelooflik baie nuwe seksies ingebring (daarvandaan d...Show More
7) Episode#23 | Die Comeback Episode
Die grootste comeback sedert Lazarus! Jip ons is weer terug met 'n arrow van 'n Parow episode! Ons check uit ou Afrikaanse treffers wat eerder net alleen gelaat moet word; gesels oor allerhande luk...Show More
8) Episode#22 | Die Hero Episode
[Enchanced - Speel deur jou iPod, iTunes of jou Firefox browser vir beste resultate] Die eerste episode van Seisoen III! Ons is baie opgewonde om terug te wees na 'n lang tyd. Dis ongelukkig slegs ...Show More
9) Episode#21 | Die Paasfees Episode
Dis weer sulke tyd... en ons het besluit wat is 'n Christelike podcast sonder 'n Paasfees episode? Van vandag af is die SkaatsCast enhanced - menende dat jy nou op jou iPod kan kyk as ons verwys na...Show More
10) Episode#16 | Die Gunsteling Episode
In hierdie laaste episode van Seisoen 3: - Die SkaatsCast top films en albums om uit te check - 'n Valskerm Insident - iPhone Update - Kerkbemarking: Sit kerke partykeer dit pot bietjie mis? On...Show More